Kotie de Villiers (68 jaar oud) van Bredaasdorp, is 'n afgetrede opera sangeres wat graag by geleentheid optree met klassieke goedjies asook meer moderne liedere en ook "musical" nommers.
Begeleidster en beste vriendin, Crotoa Olvage (35 jaar oud), kom van Pietermaritzburg en is getroud met Harold Olvage op die ouderdom van 17. Crotoa wag net vir haar polis om uit te betaal as Harold lepel in die dak steek.
Is jy te skaam om jou vriende te vra? Kontak dan vir Tannie. Jou persoonlike besonderhede sal nie vertoon word op tannie se web werf nie, net jou skuilnaampie en vragie.
Klik hier om jou vragie te stuur...
Kopiereg © 2009 Tannie Kotie de Villiers.
Website design and Hosting by DE WET Software Development Studio, Potchefstroom [ Recommended Browser: MS IE 7+ or Google Chrome 1.0 ]