Welkom

Kotie de Villiers (68 jaar oud) van Bredaasdorp, is 'n afgetrede opera sangeres wat graag by geleentheid optree met klassieke goedjies asook meer moderne liedere en ook "musical" nommers.

Begeleidster en beste vriendin, Crotoa Olvage (35 jaar oud), kom van Pietermaritzburg en is getroud met Harold Olvage op die ouderdom van 17. Crotoa wag net vir haar polis om uit te betaal as Harold lepel in die dak steek.

Lees meer oor Kotie

Kotie pleeg raad

As jy te skaam is om jou vriendinne te vra? Dalk weet jy van 'n vriend met 'n probleem? Kontak gerus vir tannie Kotie.

Van ietsie anaal, vaginaal, kinkhoes of rooi- of skurwe hakskene, tannie Kotie het die antwoord.

Vra tannie Kotie 'n vragie

Opkomende Vertonings

Pantser jou lelie
27 Augustus 2010 | 20h00
Klein Cachet Teater, Potchefstroom

Kaartjies beskibaar by PUK Kunste
Tel: 018 299 2844


Pantser jou lelie
28 Augustus 2010 | 20h00
Klein Cachet Teater, Potchefstroom

Kaartjies beskibaar by PUK Kunste
Tel: 018 299 2844


Pantser jou lelie
31 Augustus 2010 | 20h00
Klein Cachet Teater, Potchefstroom

Kaartjies beskibaar by PUK Kunste
Tel: 018 299 2844


Media

Lees wat skryf die koerante van tannie!

Vra tannie Kotie 'n vragie

Kopiereg © 2010 Tannie Kotie. Alle regte voorbehou.
Website design, development and hosting by Web Dreams, Potchefstroom - Creating tomorrow's designs today.

Website sponsored by Die Bult, Potchefstroom - not just another business directory...